# Die Forum for South Africa het die Departement van Binnelandse Sake veroordeel omdat hy in die 2024/2025 boekjaar bykans 80-miljoen-rand bestee het aan die deportasie van onwettige immigrante. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê hierdie geld kon vir beter dinge aangewend word. Hy sê onwettige immigrante stroom steeds die land byna elke dag binne, wat beteken verdere belastingbetalersgeld gaan op deportasies vermors word:
Forum veroordeel deportasie van onwettige immigrante teen byna R80-miljoen [KLANK]
ENG TebogoonDeportations