# Die UnLearning-kinderstigting bied vanaand ʼn kersligseremonie aan op die Nelson Mandela-brug in Johannesburg ter herdenking van Wêreld-selfdoodvoorkomingsdag. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie is selfdood ʼn groot openbare gesondheids-probleem wat elke jaar meer as 720-duisend lewens eis. Die stigting se voorsitter, Zanele Njapha, sê die geleentheid vereer diegene wat hulle eie lewens geneem het en maak mense bewus van selfdoodvoorkoming:
UnLearning-kinderstigting herdenk Wêreld-selfdoodvoorkomingsdag in Gauteng [KLANK]
ENG NjaphaOnCandelight