Skip to content

ActionSA vra Ramaphosa om noodtoestand op Kaapse Vlakte af te kondig [KLANK]

# ActionSA het ‘n brief aan president Cyril Ramaphosa in die Parlement oorhandig waarin hy pleit vir die afkondiging van ‘n noodtoestand op die Kaapse Vlakte. Twee-honderd-en-agt van die 240 bendeverwante moorde tussen Januarie en Maart vanjaar het in die Wes-Kaap plaasgevind. Dereleen James van ActionSA sê die slagoffers van bende- en dwelmverwante misdade is mense wat veiligheid, waardigheid en vryheid van vrees verdien, nie verlating en verwaarlosing nie:

ENG DereleenonDeclareCapeFlats