Skip to content

SECTION27 kritiseer Gautengse Gesondsheidsdepartement se appèl in kankersaak [KLANK]

# SECTION27 wat Cancer Alliance verteenwoordig, het teleurstelling uitgespreek met die Gautengse Gesondheidsdepartement se appèl teen die onlangse uitspraak oor bestraling-kankerbehandeling. Die Gautengse Hooggeregshof het in Augustus bevind die departement se versuim om bestralingsdienste aan kankerpasiënte te lewer, is ongrondwetlik en het opdrag gegee dat die agterstand hanteer word. Salome Meyer van Cancer Alliance sê die appèl is net nog ʼn poging van die departement om behandeling uit te stel, ten spyte van die 784-miljoen-rand wat ontvang is om die agterstand uit te wis:

ENG SalomeonNewAppeal