# Die Regterlike Kommissie van Ondersoek, onder leiding van afgetrede Konstitusionele Hof-regter Sisi Khampepe, oor vermeende pogings om die Waarheid en Versoeningskommissie se ondersoeke te keer, oorweeg ‘n voorlopige tydrooster. Getuieverklarings en ander getuienis word teen 10 Oktober verwag, met mondelinge getuienis vanaf 10 November. ‘n Woordvoerder vir die WVK, Lionel Adendorf, sê die kommissarisse hersien tans hierdie voorstelle:
Waarheid en Versoeningondersoek bepaal voorlopige tydrooster [KLANK]
ENG-AdendorfOnTRC