# Die Department van Onderwys van Gauteng het bevestig dat ‘n graad 8 leerder van die Qalabotjha Secondary School in Vlakfontein, Johannesburg-suid, gisteroggend by die skool inmekaar gesak het en later dood verklaar is. Steve Mabona van die departement, sê sielkundige ondersteuning sal by die skool ontplooi word om leerders, personeel, en die bedroefte familie by te staan. Mabona sê LUR Matome Chiloane het sy meegevoel aan familie en vriende gestuur:
Graad 8 leerder sak inmekaar en sterf by Qalabotjha Secondary School [KLANK]
ENG-MabonaOnLearner