Skip to content

Ramaphosa sê nasionale konvensie weerspieël SA se breë diversiteit [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het aan die Parlement gesê die eerste nasionale konvensie weerspieël die breë diversiteit van Suid-Afrika en baan die weg vir die nasionale dialoog. Ramaphosa het in sy antwoord op mondelinge vrae in die Nasionale Vergadering verklaar dat afgevaardigdes nege sleuteltemas vir ‘n nasionale dialoog onderskryf het, insluitend werksgeleenthede, misdaad, korrupsie, onderwys, geslagsgelykheid en omgewingsgeregtigheid. Hy voeg by die dialoog is daarop gemik om ‘n maatskaplike ooreenkoms te lewer om armoede, werkloosheid en staatskapasiteit aan te pak:

ENG RamaphosaOnConvention