# Sokker: Die afrigter van Nigerië, Eric Chelle, beskryf die deurslaggewende kwalifiseringswedstryd teen Suid-Afrika vir die 2026 FIFA Wêreldbeker as ’n groot kragmeting. Chelle sê hulle fokus net op die wedstryd ten spyte van Bafana Bafana se aanhoudende geelkaartdispuut. Chelle sê dat FIFA enige dissiplinêre kwessies moet besleg. Hy beklemtoon dat sy spelers gemotiveerd is en reg is om die beste sokker te speel wat hulle kan:
Sokker: Nigerië bly gefokus op 2026 FIFA Wêreldbeker-kwalifiseringswedstryd teen Bafana [KLANK]
ENG-ChelleOnMatch