# Die Departement van Water en Sanitasie sê Sunday Times se artikel waarin verwys word na Waterrade se lede wat byna 50-miljoen-rand per jaar aan raadsfooie verdien, is misleidend. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê die maksimum bedrag wat ‘n raadslid in die laaste boekjaar verdien het, was 1,7-miljoen-rand. Sy voeg by die stelling in die artikel Splashing out, Dry Taps as Water Boards drown in excess oor sekere raadslede wat tot 100-duisend-rand per vergadering kry, is ook misleidend:
Water en Sanitasie sê Sunday Times se artikel oor Waterraadslede wat miljoene verdien is misleidend [KLANK]
ENG MavasaOnWaterBoards