# Die DA gaan die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, vra vir groter beskerming vir verklikkers deur wetgewende hervormings. Glynnis Breytenbach van die DA verwys na die sluipmoord op die Johannesburgse insolvensie-regskenner Bouwer van Niekerk. Sy sê president Cyril Ramaphosa het gedurende sy staatsrede in Februarie gesê die regering sal die fluitjieblaser-beskermingsraamwerk finaliseer en die Wetsontwerp op die Beskerming van Verklikkers gedurende die boekjaar voorlê, maar dis nooit gedoen nie:
DA vra minister Kubayi vir groter beskerming vir fluitjieblasers [KLANK]
ENG BreytenbachOnWhistle