Skip to content

DA veroordeel Ramaphosa oor Weermag-hoof se besoek aan Iran [KLANK]

# Die DA kritiseer president Cyril Ramaphosa se besluit om die hoof van die Weermag, generaal Rudzani Maphwanya, nie verantwoordelik te hou nadat hy ’n politieke besoek aan Iran gebring het, wat die weermag se nie-politiese kode geskend het. Chris Hattingh van die DA sê die president het nie die generaal aanspreeklik gehou nie, wat die Weermag se geloofwaardigheid, nasionale sekerheid, en Suid-Afrika se internasionale aansien ondergrawe:

AFR HattingOnSANDF