# Thailand se hoogste hof het die voormalige premier en miljardêr, Thaksin Shinawatra, tot ‘n jaar agter tralies gevonnis. Hy is 2023 tronkstraf van agt jaar opgelê op aanklagte van korrupsie en magsmisbruik. Maar hy is na ‘n hospitaal oorgeplaas nadat hy in die tronk aangekom het. Thaksin het toe ses maande in ‘n BBP-suite in die hospitaal deurgebring en is vrygelaat nadat hy koninklike kwytskelding ontvang het. Sy vonnis is uiteindelik omgeskakel. Die hof het beslis Thaksin se langdurige hospitaalverblyf was onwettig.
Thailand se voormalige eerste minister Shinawatra beveel om ‘n jaar tronkstraf uit te dien