Skip to content

Premier Lesufi reageer op Menseregtekommissie se kommer oor uitsettings [KLANK]

# Gauteng se premier Panyaza Lesufi sê die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie hoef nie bekommerd te wees oor sy beplande massa-uitsettings en aftakeling van informele nedersettings nie. Die provinsiale regering het begin met profielsamestelling van inwoners van 400 plakkerskampe en het beloof om vinnig op te tree teen nuwe grondbesettings. Die kommissie het kommer uitgespreek oor die premier se planne en beskryf dit as gevaarlik en onmenslik. Lesufi sê die regering sal nie onwettige grondbesetting duld nie:

ENG LesufiOnSAHRC