# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola het die polisie se taakspan vir politieke moorde geprys vir die vinnige inhegtenisneming van verdagtes wat gesoek word vir die moord op ‘n verklikker, Xolani Ntombela. Ntombela se moorddossier was een van die 121 wat teruggestuur is na die taakspan om te ondersoek. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê ‘n plaaslike hoofman van KwaZulu-Natal en ‘n huurmoordenaar is in hegtenis geneem vir die moord in November 2022:
Masemola prys taakspan oor politieke moorde vir deurbraak [KLANK]
ENG AthlendaonDockets