# Die DA sê hy het aan die minister van Vervoer, Barbara Creecy, geskryf en haar gevra om dringend te kyk na ‘n oplossing vir groeiende probleem van swaar vragmotors wat verwoesting saai in Nxuba, in die Oos-Kaap. Die DA-lid, Heinrich Müller, sê Nxuba langs die N10-korridor, word jare lank deur swaar vragmotors deurkruis en blokkeer, wat padveiligheid ondermyn, infrastruktuur beskadig en handel ontwrig:
DA vra minister van Vervoer om voorstelle te oorweeg om Nxuba-vragmotorkrisis op te los [KLANK]
ENG HeinrichonNxuba