Skip to content

Numsa en Akteursgilde vra vir hervorming in Suid-Afrika se vermaaklikheidsbedryf [KLANK]

# Numsa en die Suid-Afrikaanse Akteursgilde sê die kreatiewe sektor is parasities en teer op die werk van kunstenaars terwyl laasgenoemde regverdige vergoeding en sekerheid ontsê word. Die dood van die aktrise, Nandi Nyembe, verlede maand het die debat oor gebrek aan ondersteuning vir Suid-Afrikaanse kunstenaars wat nie kan werk nie, laat hervat. Numsa-woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê die gilde het hom verbind om met georganiseerde arbeid saam te werk aan regulering en basiese beskerming vir kreatiewe werkers:

ENG majolaOnCreativesChange