Skip to content

DA sê Kuberkommissaris is nodig om Suid-Afrikaners teen KI-bankslenters te beskerm [KLANK]

# Die DA doen ʼn beroep op die regering om ʼn Kuber-kommissaris aan te stel terwyl kunsmatige-intelligensie-gedrewe slenters en digitale bankbedrog toeneem. Volgens die Suid-Afrikaanse Bankrisiko-inligtingsentrum het die aantal digitale bankbedrogsake tussen 2023 en 2024 verdubbel, met finansiële verliese wat van een-miljard- tot 1,4-miljard-rand toegeneem het. Glynnis Breytenbach van die DA sê Suid-Afrikaners verdien veiliger digitale ruimtes en beter beskerming teen kubermisdaad:

AFR GlynnisonCyberCommissioner