Skip to content

Adjunkpresident Mashatile open 12de Suid-Afrikaanse Vigskonferensie

# Adjunkpresident Paul Mashatile in sy hoedanigheid as voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale Vigs-raad, open vandag die 12de Suid-Afrikaanse Vigskonferensie by Emperors Palace in Gauteng. Die tema is: Verenig vir verandering – Bemagtig gemeenskappe en herdefinieer prioriteite vir MIV/Vigs. Die Presidensie sê die geleentheid bring leiers, navorsers en akademici van reg oor die wêreld byeen om die veranderende landskap van die stryd teen vigs en die bestuur daarvan te bespreek.