Skip to content

Vyf misdaadvoorkomingsbewaarders gewond in aanval tydens patrollie in Daveyton [KLANK]

# Die Gautengse polisie soek na die verdagtes wat Sondag vyf misdaadvoorkomingsbewaarders in Daveyton, Ekurhuleni, in ‘n skietery gewond het. Die bewaarders was glo besig met die uitvoering van hul pligte toe ‘n groep mense weerstand gebied het, en ‘n skermutseling uitgebreek het. ‘n Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê die bewaarders het ongeveer 12 mense gesien wat verdag voorgekom het en wou hulle deursoek, maar hulle het gevlug en op die bewaarders geskiet:

ENG DimakatsoonAttemptedMurder