Skip to content

ATM steun Ontwikkelingsbank se inisiatiewe om sukkelende munisipaliteite te red [KLANK]

# Die ATM sê hy steun die inisiatiewe van die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika heelhartig wat gemik is om sukkelende munisipaliteite regoor die land te red. Die ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê dit is noodsaaklik dat Suid-Afrika die befondsingsmodelle prioritiseer wat spesifiek voorsien in die behoeftes van die voorheen benadeelde gemeenskappe, veral in landelike munisipaliteite. Hy sê ‘n omvattende en inklusiewe befondsingsbenadering is noodsaaklik vir hierdie munisipaliteite om te floreer:

ENG ZamaonDevelopmentBank