Skip to content

DA dien PAIA-aansoek in om rekord van De Lille se besluit te bekom vir ontbinding van SA Toerismeraad [KLANK]

# Die DA sê hy het amptelik ‘n aansoek by die Departement van Toerisme ingedien ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting. Die party sê dit is om die minister van Toerisme, Patricia de Lille se volledige rekord te bekom oor haar besluit om die SA Toerismeraad te ontbind. Haseena Ismail van die DA sê die party het intussen amptelike bevestiging gekry dat sy aansoek ontvang is:

ENG HaseenaonExpose