Skip to content

PUTCO vervoer van vandag af bykans 18 000 ZZC-gemeentelede na Moria [KLANK]

# Die Putco Busmaatskappy sê hulle ontplooi hierdie naweek byna 300 busse om aanbidders na die Zion Christian Church-byeenkoms in Moria, Limpopo, te vervoer. PUTCO se woordvoerder, Lindokuhle Xulu, sê hulle sal na verwagting byna 18-duisend gemeentelede vervoer. Hy sê busse het reeds van vroeg oggend vanaf Gauteng en Mpumalanga begin vertrek, en die terugreise begin Sondag:

ENG LindokuhleonCongregants