Skip to content

Rugby: Latsha is kaptein vir Springbokvroue teen Frankryk [KLANK]

# Rugby: Die afrigter van die Springbokvroue, Swys de Bruin, het Babalwa Latsha aangewys as kaptein van die span wat môre in ‘n beslissende wedstryd in Groep D van die Vroue-Rugby Wêreldbeker teen Frankryk by Franklin’s Gardens speel. Dit is die eerste keer dat Latsha, wat die rekord hou vir die meeste wedstryde ooit as stut vir die Bokvroue, die span aanvoer. Dit is ook die eerste Bokwedstryde vir losskakel, Mary Zulu en slot, Anathi Qolo, met vier spelers wat vir die eerste keer vir die Bokke speel. De Bruin sê hy is tevrede met die veranderings:

AFR-DeBruinOnFrance