Skip to content

Rugby: Springbokvroue reg vir beslissende Groep D Wêreldbekerwedstryd teen Frankryk [KLANK]

# Rugby: Die assistentafrigter van die Springbokvroue, Laurian Johannes-Haupt, sê die span is besig met hulle finale voorbereidings voor hulle wedstryd môre teen Frankryk in Northampton in hulle laaste Groep D-wedstryd van die Vroue-Wêreldbeker. Frankryk, wat vierde op die wêreldrangleer is, sal ‘n uitdagende wedstryd wees voordat die Bokke teen Nieu-Seeland of Ierland in die volgende ronde speel. Sy beklemtoon al is hulle plek in die kwarteindstryd verseker, gaan die Bokvroue Sondag speel om te wen en nie net om deel te nie:

AFR-Johannes-HauptOnPrep