Skip to content

Forum sê Ramaphosa is voluit besig met vertragingstaktiek met Madlanga-kommissie [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum sê President Cyril Ramaphosa se plan om die Madlanga-kommissie van ondersoek aan te stel ná KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, generaal Ntlantla Mkhwanazi, se bewerings in Julie, is ‘n vertragingstaktiek om die waarheid te onderdruk. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê hy is nie verbaas óf geskok oor die skielike struikelblokke wat die kommissie verhinder om sy taak te verrig nie:

ENG DennisonTactics