Skip to content

Forum for SA sê AfriForum en Saai moenie geskiedenis as wapen gebruik om mense te verdeel nie [KLANK]

# Forum for South Africa kritiseer AfriForum en Saai se oproep vir internasionale sanksies teen EFF-leier Julius Malema. Dit gaan oor die liedere wat hy sing, veral Kill the Boer. AfriForum beplan om later vanjaar ʼn afvaardiging na Europa te stuur om ondersteuning te werf vir geteikende sanksies teen Malema. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê AfriForum en Saai se optrede is volgens hom ʼn aanval op vryheid van spraak:

ENG TebogoonWeaponising