Skip to content

Tshwane gaan voort om noodsaaklike dienste in Streek 4 te lewer [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy gaan voort om aan die onderhoud en infrastruktuur in openbare ruimtes in Streek 4 voorkeur te gee deur die Geïntegreerde Bestuursplan. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê stormwaterkanale in Valhalla en Olievenhoutbosch is skoongemaak en word onderhou om die gevaar van oorstromings in die komende reënseisoen te verminder. Sy sê sinkgate is ook in The Reeds, Highveld, Clubview, Rooihuiskraal-Noord en Raslouw herstel:

ENG KholofeloonEssential