# Die DA in Tshwane beskuldig die ANC-koalisie dat hy finansiële aanspreeklikheid in die metro stelselmatig en doelbewus vernietig. Dit volg nadat ʼn nuwe beleid vir forensiese ondersoeke aanvaar is. Peter Sutton van die DA sê deur opdrag te gee vir gebrekkige forensiese verslae en die doelbewuste vertraging van ondersoeke, het die ANC-koalisie ʼn beskermde omgewing geskep waar korrupte amptenare straffeloos bedrywig is. Hy sê die koalisie beskerm sy eie teen geregtigheid eerder as om die publiek te dien: