# Die GOOD Party sê die Wes-Kaapse regering het die mandaat en die vermoë om lewensomstandighede, wat die hoofoorsake van geweldmisdaad is, te verander. Daar was onlangs ‘n toename in bendeverwante skietvoorvalle in die provinsie, veral op die Kaapse Vlakte. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê die Wes-Kaapse Veiligheidsplan wat in 2019 ingestel is as ‘n omvattende plan om misdaad te verminder en voorkom, het nie geslaag nie: