Skip to content

VF Plus bekommerd oor bendegeweld in die Wes-Kaap [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê kinders van minderbevoorregte gemeenskappe in die Wes-Kaap leef weens bendegeweld elke dag in vrees. Tussen Oktober en Desember 2024 het 263 van die 294 bende-verwante moorde in dié provinsie voorgekom, wat neerkom op 90-persent van dié moorde landwyd. Grant Marais van die VF Plus sê dis kommerwekkend dat onskuldige kinders in bendes se kruisvuur beland:

AFR GrantonGangViolence