Skip to content

AfriForum as vriend van die hof toegelaat in saak oor Menseregtekommissie se magte [KLANK]

# Die Konstitusionele Hof het AfriForum toestemming gegee om as vriend van die hof op te tree in ʼn saak wat verband hou met die magte en jurisdiksie van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie. Die Appèlhof het in 2024 beslis die kommissie se bevindings is nie op sigself afdwingbaar nie en moet deur ʼn hof afgedwing word. Louis Boshoff van AfriForum voer aan die Grondwet en wetgewing maak dit duidelik die Menseregtekommissie het ooreenkomstig internasionale tendense nie die mag om wetlik bindende besluite te neem nie:

AFR BoshoffOnSAHRC