Skip to content

DA bepleit sterker optrede terwyl kindermoorde in Wes-Kaap styg [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap dring aan op dringende optrede terwyl kindermoorde steeds toeneem in die provinsie. Volgens die party het 557 kinders tussen 2022 en verlede jaar hul lewens verloor weens geweldsmisdaad, met 197 wat net verlede jaar vermoor is. Gebiede wat die hardste getref word, sluit in Kraaifontein, Philippi-Oos, Delft, Nyanga en Mfuleni. Wendy Kaizer-Philander van die DA bepleit sterker wetstoepassing, verbeterde maatskaplike dienste, voorkoming van bende-bedrywighede en ‘n doeltreffender regstelsel om kinders te beskerm:

AFR WendyOnChildKillings