Skip to content

SADOU sê konsepregulasies kan nie gebruik word om die Bela-wet se teks te verander nie [KLANK]

# Die onderwysersvakbond SADOU glo die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, is steeds gekant teen die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette en wil dit wysig deur middel van regulasies. Woordvoerder Nomusa Cembi sê die konsepregulasies kan nie gebruik word om die teks van die wet te verander, vereistes te stel waarvoor die wet nie voorsiening maak nie, of die doel en doeleindes van die bepalings daarvan te ondermyn nie:

ENG NomusaonBELAAct