Skip to content

Slagoffers van Epstein vra alle lêers oor die veroordeelde seksoortreder moet vrygestel word [KLANK]

# Slagoffers van Jeffrey Epstein steun ‘n tweeledige voorstel om al die lêers oor die ontslape veroordeelde seksoortreder vry te stel. Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers se Oorsigkomitee het Dinsdag 33-duisend bladsye en verskeie video’s oor hom openbaar gemaak. Die meeste van die lêers is egter reeds in die openbare domein. ‘n Slagoffer, Lisa Phillips, het voor die Capitol gesê hulle het begin om ‘n vertroulike lys van Epstein se medewerkers saam te stel wat hulle sê by die mishandeling betrokke was:

ENG PhillipsOnWantingJustice