Skip to content

Staatsdiensvakbond verwelkom minister besluit om onderwys SETA onder administrasie te plaas [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare het die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, se besluit verwelkom om die Plaaslike Regering se Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid onder administrasie te plaas. Dit volg op bewerings van sistemiese korrupsie, wanadministrasie en mislukkings in die bestuur van die entiteit. Claude Naicker van die vakbond sê werknemers het te lank deurgeloop onder swak bestuur, vertraagde programme en ondoeltreffende leierskap:

ENG NaickerOnLGSETA