# Die Stad Tshwane sê hy is ingelig oor ‘n bedrogspul wat op sy klante gemik is, waarin bedrieërs boodskappe versprei deur ‘n vals domein te gebruik wat soos die metro se amptelike platforms lyk. Die bedrogspul doen valslik voor dat dit ‘n amptelike kommunikasie van die metro is en poog om niksvermoedende kliënte te bedrieg oor hulle munisipale rekenings. Die woordvoerder van die Stad Tshwane, Lindela Mashigo, sê inwoners word gemaan om nie op die boodskappe te reageer nie:
Tshwane waarsku klante oor aanlyn bedrogspul met munisipale rekenings [KLANK]
ENG LindelaonFraudelent