Skip to content

ActionSA in KZN beskuldig ANC van beskerming van buitelanders in eThekwini [KLANK]

# ActionSA in KwaZulu-Natal het Woensdag in die raadsvergadering van eThekwini ‘n mosie ter tafel gelê om ‘n gespesialiseerde taakspan in die Metro polisie te vestig. Die party sê dis spesifiek om die krisis van onwettige vreemdelinge te hanteer wat dwelmhandel, gekaapte geboue en onwettige handel laat floreer. Zwakele Mncwango van ActionSA sê dis ‘n skande dat die ANC, ondersteun deur die IFP die mosie deur ‘n amendement gekaap het:

ENG ZwakeleonANC