Skip to content

Burgemeester Xhakaza sê Ekurhuleni’s se finansies is op ‘n positiewe trajek [KLANK]

# Die burgemeester van Ekurhuleni Nkosindiphile Xhakaza sê die metro maak vordering met die versterking van sy finansiële posisie na hy die 2,1-miljard-rand se inkomste-tekort aangespreek het. Die metro se huidige bankbalans is byna 1,2-miljard en sy beleggingsrekening is nou 672-miljoen-rand sterk teenoor die vorige balans van 245-miljoen-rand. Xhakaza sê intussen ‘n interne dissiplinêre proses teen amptenare wat by vermiste fondse betrek word, is in ‘n gevorderde stadium:

ENG XhakazaDisciplinaryAction