# Die Amerikaanse president Donald Trump het oproepe vir die volle openbaarmaking van die Jeffrey Epstein-lêers van die hand gewys. Dit volg terwyl wetgewers druk uitoefen vir die onthulling van meer dossiere wat verband hou met die oorlede finansier en veroordeelde seksoortreder se saak. Dinsdag het die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers se Toesigkomitee meer as 33-duisend bladsye uit lêers vrygestel wat verband hou met Epstein, wat in 2019 selfdood gepleeg het. Trump het die deursigtigheidspoging van wetgewers en slagoffers van Epstein ‘n “Demokratiese foefie” genoem:
Trump noem die beroep op die vrystelling van nog Epstein lêers as ‘n foefie van die Demokrate [KLANK]
ENG TrumpOnEpsteinFiles