# Die Johannesburgse Metropolisie berig vyf mense is dood en talle beseer in ‘n noodlottige botsing op die N1-Noord-snelweg in Midrand. ‘n Taxi het omgeslaan tussen die Buccleuch-wisselaar en die Allandaleweg-afrit en reuse-verkeersontwrigting veroorsaak. Xolani Fihla van die metropolisie raai motoriste aan om die gedeelte te vermy en alternatiewe roetes te gebruik, en versigtig en geduldig te wees gedurende lang vertragings in albei rigtings:
JMPD raai motoriste aan om N1-Noord te vermy na noodlottige botsing [KLANK]
ENG FihlaOnDeadlyAccident