Skip to content

Munisipaliteit van George loods 24-uur wetstoepassingsdiens [KLANK]

# Die munisipaliteit van George in die Wes-Kaap het ‘n wetstoepassingsdiens van stapel gestuur wat daarop gerig is om die veiligheidsvermoë te versterk. Die nuwe blitspatrollie-eenheid bestaan uit 29 toegewyde amptenare wat in vier bedryfsafdelings ontplooi is. Die munisipaliteit se woordvoerder, Ntobeko Mangqwengqwe, sê die afdelings is noodsituasies,, sigbare patrollering, gespesialiseerde operasies en noodbystand:

ENG NtobekoonPilotService