Skip to content

VF Plus eis skorsing van Munisipaliteit Stellenbosch se Menslike Hulpbronne-bestuurder [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus vra die DA om onmiddellik op te tree teen die Munisipaliteit Stellenbosch se bestuurder van Menslike Hulpbronne, Alexander Kannemeyer. Dit volg ná ʼn video op sosiale media waarin hy na bewering voorstel hulle maak die lewe vir wit werknemers so moeilik dat hulle bedank. Gert van Niekerk van die VF Plus sê Kannemeyer het ook gesê die gebruik om bevoegde en gekwalifiseerde mense aan te stel, lei daartoe dat wit kandidate, en veral wit mans, voorkeur kry:

AFR VanNiekerkOndismissalas