# ActionSA verwelkom die Suid-Afrikaanse Menseregte se besluit om die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, hof toe te neem. Dit hou verband met ou twiets wat as rassisties en oortreding van die Gelykheidswet beskou word. Die minister ontken die bewerings en sê sy twiets was téén rassisme. Hy beskuldig die kommissie van laster. ActionSA se woordvoerder, Alan Beesley, sê McKenzie se optrede ondermyn nasionale diversiteit en hy moet aanspreeklik gehou word: