Skip to content

Johannesburgse stadsraad keur opknappingsplan vir hostelle goed [KLANK]

# Die Stad Johannesburg se raad het die opknappingsplan goedgekeur om hostelle se verval te keer en lewensomstandighede te verbeter. Die plan sal ook wegbeweeg van die model waar die regering alleen vir hostelle se fondse verantwoordelik is, en ontwikkelaars en befondsers vra om die metro te help om druk op die begroting te verlig. Die metro se woordvoerder, Nthatisi Modingoane, sê hulle sal nou vinnig kan optree om die hostelle te herontwikkel:

ENG ModingoaneOnHostelApproval