Skip to content

Departement van Maatskaplike Ontwikkeling bevestig sy woordvoerder word ondersoek [KLANK]

# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se direkteur-generaal, Peter Netshipale, sê die kommunikasie-direkteur, Lumka Oliphant, se skorsing hou nie verband met haar onlangse bewerings op sosiale media nie. Sy sê sy is geskors omdat minister Sisisi Tolashe glo sy het inligting aan die Sunday Times gelek. Die koerant het berig oor die departement se uitspattige besteding van drie-miljoen-rand op ses afgevaardigdes se reis na ʼn slypskool in New York. Netshipale het aan die SABC gesê Oliphant word ondersoek:

ENG NetshipaleOnSuspension