Skip to content

EFF vra volledige oudit van privaat sekuriteitsmaatskappye gekontrakteer deur die staat [KLANK]

# Die EFF vra die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om ‘n volledige oudit uit te voer op privaat sekuriteitsmaatskappye wat deur die staat gekontrakteer is om te verseker hulle voldoen aan Artikel 13A van die Wet op Pensioenfondse. Woordvoerder Sinawo Thambo sê onlangse onthullings bevestig die Agentskap vir die Administrasie van Staatspensioene, wat die Pensioenfonds vir Staatswerknemers bestuur, is betrokke by ‘n skandaal wat meer as 1,2-miljard-rand in verliese behels weens korrupte verkrygingstransaksies:

ENG ThamboOnPensionFund