Skip to content

DA sê die Lilian Ngoyi-weg opgradering oorskry begroting met R40-miljoen, steeds nie voltooi nie [KLANK]

# Die DA sê inwoners van Johannesburg betaal die prys vir infrastruktuur wat wanbestuur word, aangesien die opgradering van Lilian Ngoyi-weg steeds onvoltooid is. Die projek, waarvoor aanvanklik 172-miljoen-rand begroot is, het nou ‘n koste van 215-miljoen-rand bereik, wat die begroting met 40- miljoen-rand oorskry. Volgens die party is slegs 1,8 kilometer pad gelewer, wat byna 100-miljoen-rand per kilometer kos. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA dring aan die Nasionale Tesourie moet ‘n forensiese oudit van alle kontrakte doen:

ENG BelindaOnRoadUpgrade