Skip to content

Sokker: Pirates-aanhangers vra José Riveiro se terugkeer na hy Al Ahly verlaat

# Sokker: Orlando Pirates se ondersteuners vra die terugkeer van die voormalige afrigter, José Riveiro, as tegniese direkteur nadat die Egiptiese span AL Ahly hom afgedank het. Riveiro, wat Pirates in Mei verlaat het, is na vier wedstryde in die pad gesteek, met die laaste nederlaag van 2- 0 teen Pyramids, Sy driejaar-tydperk by Pirates het drie MTN8-titels, twee Nedbankbekers en ‘n Afrikabekerliga-halfeindstryd aan sy span besorg, wat sy legendariese status onder aanhangers bevestig het.