Skip to content

NotInMyName betoog by Prinshofskool oor vermeende seksuele aanranding op leerder [KLANK]

# NotInMyName International betoog vandag buite die Prinshofskool vir Blindes in Pretoria. Dit volg na bewerings dat ʼn manlike onderwyser by die skool ʼn 14-jarige leerder seksueel aangerand het. Die beweging se woordvoerder, Themba Masango, sê die skoolbestuur moet aanspreeklik gehou word vir hul klaarblyklike versuim om die kind te beskerm en ʼn veilige omgewing te skep waar leerders sonder vrees kan gedy:

ENG ThembaonPrinshofSchool