# Die Forum for South Africa sê die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, is huigelagtig en onbetroubaar in die stryd teen misdaad en korrupsie. Cachalia het vroeër sy kommer uitgespreek oor die nasionale kommissaris, Fanie Masemola, se besluit om 121 dossiere oor politieke moorde aan KwaZulu-Natal se taakspan vir dié misdaad terug te besorg. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê Suid-Afrikaners verdien leiers wat korrupsie sonder vooroordeel sal pak:
Forum for South Africa kritiseer waarnemende Polisieminister Cachalia [KLANK]
ENG TebogoonCachalia